25 Desember 2015

Damaskus, 'n vervalle puinhoop

Godspraak oor Damaskus. Kyk, Damaskus word weggeneem, sodat dit geen stad meer is nie, maar dit sal ’n vervalle puinhoop word.
~•Jesaja 17:1

Apokaliptiese tonele:  Hommeltuig beeldmateriaal wys vernietiging in Jobar, Damaskus.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking